R225.00
As slaap en alleen piepie vir die voëls is, jy weke laas beenhare kon skeer, jy sukkel om in jou broeke te pas en push-up bra’s moet dra – o ja, en jy gewoond is aan koue koffie – dan is hierdie rubriekbundel vir jou!
’n Humoristiese blik op die vreugdes en uitdagings van moederskap en vrouwees.
‘n Lekker, sit-jou-voete-op-die-tafel, met ‘n heerlike beker koffie in die hand boek!
1 in stock