18 Jaar van kindwees
R580.00
Die joernaal vier 18 jaar van kindwees – verjaarsdae, feesvieringe, uitstappies, vakansies en al die hoogtepunte van elke jaar. Soos wat jou kind ouer word, verander van die vrae om gepas te wees vir ‘n spesifieke ouderdom. Baie oulike aanvulling tot die Skool album.
Additional Info
| Kleure | Blou, Pink, Swart, Goud en Blou, Strepies |
|---|












